Kognitiewe leersttrategiee
Piaget
Sleutelkonsepte:
*Assimilasie
*Akkomodasie
*Ekwilibrasie
Stadium van 
ontwikkeling
beeld
intelektuele
beeld
Volwassenes
is nie slimmer
as kinders nie, 
kinders dink
net anders
Bruner
Stadiums van
ontwikkeling
Verkennede 
leer
Teorie van
instruksie
Ausubel
Verbale leer
is belangrik
Betekenisvolle 
leer eerder as 
gewoonteleer
Komponente:
*Resepsieleer
*Konseptualisering
Vygotsky
Die sosiale
konteks en
denke
Taal en 
denke
Die sone van 
proksimale 
ontwikkeling. 
