Categorieën: Alle - ontwikkeling - taal

door Anche du Plessis 7 jaren geleden

1402

Kognitiewe leer strategieë

Kognitiewe leer strategieë

Kognitiewe leer strategieë

Vygotsky

Die sone van proksimale ontwikkeling.
Taal en denke.
Die sosiale konteks en denke.

Ausubel

Komponente: * Resepsieleer * Konseptualisering
Betekenisvolle leer eerder as gewoonteleer.
Verbale leer is belangrik.

Bruner

Teorie van instruksie.
Verkennende leer.
Stadiums van ontwikkeling.

Piaget

Volwassenes is nie slimmer as kinders nie, kinders dink net anders.
Stadiums van ontwikkeling beeld intellektuele ontwikkeling.
Sleutelkonsepte: * Assimilasie * Akkomodasie * Ekwilibrasie