Kategorie: Wszystkie

przez Liza-Mari Carstens 6 lat temu

694

Omtrek en Oppervlakte

Omtrek en Oppervlakte

Omtrek en Oppervlakte van 2D vorms

Vlieër

Oppervlakte =½(produk van hoeklyne)
Eienskappe: 1. Twee pare aangrensende sye ewe lank. 2. Langste hoeklyn halveer korter hoeklyn loodreg. 3. Langste hoeklyn halveer die hoeke. 4. Een pare teenoorstaande hoeke =.

Reghoek

omtrek = 2l +2b
Oppervlakte = l x b
Eienskappe: 1. Beide pare teenoorstaande sye ∥. 2. Beide pare teenoorstaande sye =. 3. Al die hoeke is 90°. 4. Hoeklyne is ewe lank. 5. Hoeklyne halveer mekaar.

Ruit

Omtrek = 4 x s
Oppervlakte = b x h of Oppervlakte = ½(produk van hoeklyne)
Eienskappe: 1. Beide pare teenoorstaande sye ∥. 2. Al die sye is ewe lank. 3. Hoeklyne halveer die hoeke. 4. Hoeklyne halveer mekaar loodreg. 5. Beide pare teenoorstaande hoeke ewe groot.

Sirkel

Omtrek=2πr
Oppervlakte = πr²
r is die helfte van die deursnee.

Vierkant

Omtrek=s x 4
Oppervlakte = s x s = s²
Eienskappe: 1. Beide pare teenoorstaande sye ∥. 2. Al die sye is ewe lank. 3. Al die hoeke is 90°. 4. Hoeklyne is ewe lank. 5. Hoeklyne halveer mekaar loodreg. 6. Hoeklyne halveer die hoeke.

Trapesium

Omtrek=sy1+sy2+sy3+sy4
Oppervlakte=(som van teenoorstaande sye) x h
Eienskappe: 1. Een paar teenoorstaande sye ∥.

Parallelogram

Omtrek=2l+2b
Oppervlakte= bxh
Eienskappe: 1. Beide pare teenoorstaande sye ∥ 2. Beide pare teenoorstaande sye =. 3. Hoeklyne halveer mekaar. 4. Beide pare teenoorst. Hoeke =.

Driehoek

Omtrek=sy+sy+sy
Oppervlakte=½xbxh
NB!!! Die hoogte moet altyd loodreg wees op die basis.